Deuteronomium 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+ Josua 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En Jehovah het Lagis in Israel se hand gegee sodat hulle dit op die tweede dag ingeneem het, en hulle het dit en elke siel wat daarin was, met die skerpte van die swaard geslaan,+ volgens alles wat hulle met Libna gedoen het.
16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+
32 En Jehovah het Lagis in Israel se hand gegee sodat hulle dit op die tweede dag ingeneem het, en hulle het dit en elke siel wat daarin was, met die skerpte van die swaard geslaan,+ volgens alles wat hulle met Libna gedoen het.