Deuteronomium 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+
16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+