Genesis 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe hy hulle sien, het Jakob onmiddellik gesê: “Dit is die kamp van God!”+ Hy het daardie plek derhalwe Mahanaʹim+ genoem. Josua 21:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En uit die stam Gad:+ die vrystad vir hom wat iemand doodgemaak het, naamlik Ramot in Giʹlead,+ en sy weiveld, en Mahanaʹim+ en sy weiveld,
2 Toe hy hulle sien, het Jakob onmiddellik gesê: “Dit is die kamp van God!”+ Hy het daardie plek derhalwe Mahanaʹim+ genoem.
38 En uit die stam Gad:+ die vrystad vir hom wat iemand doodgemaak het, naamlik Ramot in Giʹlead,+ en sy weiveld, en Mahanaʹim+ en sy weiveld,