Josua 19:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En die grens van hulle erfdeel was: Sora+ en Estaʹol en Ir-Semes, Rigters 13:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Na verloop van tyd het Jehovah se gees+ hom in Maʹhane-Dan+ tussen Sora+ en Estaʹol+ begin aandryf. Rigters 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Later het sy broers en die hele huisgesin van sy vader afgekom en hom opgetel en hom geneem en hom tussen Sora+ en Estaʹol+ in die graf van sy vader Manoʹag+ begrawe. Hy het Israel twintig jaar lank gerig.+
25 Na verloop van tyd het Jehovah se gees+ hom in Maʹhane-Dan+ tussen Sora+ en Estaʹol+ begin aandryf.
31 Later het sy broers en die hele huisgesin van sy vader afgekom en hom opgetel en hom geneem en hom tussen Sora+ en Estaʹol+ in die graf van sy vader Manoʹag+ begrawe. Hy het Israel twintig jaar lank gerig.+