12 Hierop het hy gesê: “Omdat ek met jou sal wees,+ en dít is vir jou die teken dat ek jou gestuur het:+ Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg dien.”+
7 En Jehovah het vir Josua gesê: “Vandag sal ek jou begin groot maak in die oë van die hele Israel,+ sodat hulle kan weet dat ek met jou sal wees+ net soos ek met Moses was.+