-
Josua 17:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 En Manasʹse+ het in Isʹsaskar en in Aser ontvang: Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe en Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van En-Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo+ en sy afhanklike dorpe, drie van die hoogtes.
-