16 toe het die waters wat van bo afvloei, bly staan. Dit het soos een dam opgerys,+ baie ver weg by Adam, die stad langs Sartan,+ terwyl dié wat afvloei na die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ opgeraak het. Dit is afgesny, en die volk het voor Jeʹrigo deurgetrek.