Genesis 49:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Laat Dan ’n slang langs die pad wees, ’n horingslang langs die weg, wat die hakskene van die perd byt sodat sy ruiter agteroorval.+ Deuteronomium 33:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En van Dan het hy gesê:+ “Dan is ’n leeuwelpie.+Hy sal uit Basan uitspring.”+
17 Laat Dan ’n slang langs die pad wees, ’n horingslang langs die weg, wat die hakskene van die perd byt sodat sy ruiter agteroorval.+