-
Rigters 19:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Die man+ het toe opgestaan om weg te gaan, hy en sy byvrou+ en sy dienaar;+ maar sy skoonvader, die jong vrou se vader, het vir hom gesê: “Kyk! Die dag het gedaal sodat dit aand word. BLY asseblief die nag oor.+ Kyk, die dag is verby. Oornag hier, en laat jou hart vrolik wees.+ En môre moet julle vroeg opstaan vir julle reis, en jy moet na jou tent gaan.”
-
-
Rigters 19:22Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
22 Terwyl hulle hulle hart vrolik gemaak het,+ kyk! toe het die manne van die stad, blote deugniete,+ die huis omsingel+ en mekaar teen die deur gestoot; en hulle het vir die ou man, die eienaar van die huis, bly sê: “Bring die man uit wat in jou huis ingekom het, sodat ons met hom gemeenskap kan hê.”+
-