Rigters 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het hulle gaan sit, en hulle twee het saam begin eet en drink; waarna die vader van die jong vrou vir die man gesê het: “Kom nou, asseblief, en bly die nag oor,+ en laat jou hart vrolik wees.”+
6 Toe het hulle gaan sit, en hulle twee het saam begin eet en drink; waarna die vader van die jong vrou vir die man gesê het: “Kom nou, asseblief, en bly die nag oor,+ en laat jou hart vrolik wees.”+