Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En dié profeet+ of dié dromer van die droom moet doodgemaak word,+ want hy het gepraat van opstand teen Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei en jou uit die slawehuis verlos het, om jou van die weg af te keer waarop Jehovah jou God jou beveel het om te wandel;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+

  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Deuteronomium 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Kyk! Jy ontslaap met jou voorvaders;+ en hierdie volk sal beslis opstaan+ en onsedelike gemeenskap hê met vreemde gode van die land waarheen hulle gaan,+ daar in hulle midde, en hulle sal my beslis verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gesluit het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel