Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 31:2

Kruisverwysings

  • +Eks 7:7; De 34:7; Han 7:23
  • +Nu 27:17
  • +Nu 20:12; De 3:27; 4:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/10/1, bl. 31

Deuteronomium 31:3

Kruisverwysings

  • +De 9:3
  • +Ps 44:2
  • +Nu 27:18; De 3:28; Jos 1:2; 4:14; Han 7:45

Deuteronomium 31:4

Kruisverwysings

  • +Nu 21:24
  • +Nu 21:35
  • +Eks 23:23; De 29:7

Deuteronomium 31:5

Kruisverwysings

  • +De 3:21; 7:2
  • +Nu 33:52; De 7:24; 20:16

Deuteronomium 31:6

Kruisverwysings

  • +Jos 1:6; Ps 27:14; 118:6
  • +Nu 14:9; De 1:29; 7:18; Ps 56:3
  • +De 4:31; Jos 1:5; Heb 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/8/15, bl. 10-11

Deuteronomium 31:7

Kruisverwysings

  • +Jos 10:25; Ef 6:10
  • +De 1:38

Deuteronomium 31:8

Kruisverwysings

  • +Eks 33:14
  • +Jos 1:9

Deuteronomium 31:9

Kruisverwysings

  • +Eks 34:27; Da 9:13
  • +De 17:18
  • +Nu 4:15; De 31:25

Deuteronomium 31:10

Kruisverwysings

  • +De 15:1
  • +Le 23:34

Deuteronomium 31:11

Kruisverwysings

  • +Eks 23:17; De 16:16
  • +De 12:5
  • +Ne 8:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 20

Deuteronomium 31:12

Kruisverwysings

  • +De 4:10; Heb 10:25
  • +De 29:29
  • +Ps 34:11; Spr 8:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/4/15, bl. 3

    2004/9/15, bl. 27

    2000/3/15, bl. 17

Deuteronomium 31:13

Kruisverwysings

  • +De 6:7; 11:2; Ps 78:6; Spr 22:6; Ef 6:4
  • +De 30:16

Deuteronomium 31:14

Kruisverwysings

  • +Nu 27:13; De 31:2
  • +De 3:28
  • +Eks 40:2

Deuteronomium 31:15

Kruisverwysings

  • +Eks 33:9; 40:38; Ps 99:7

Deuteronomium 31:16

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:12; Joh 3:13
  • +Eks 32:6
  • +Eks 34:15; Rig 2:17; Ps 106:37, 39; Jer 3:1; Ese 16:15
  • +De 32:15; Rig 2:12; 1Kn 11:33
  • +Rig 2:20; Jer 31:32; Heb 8:9

Deuteronomium 31:17

Kruisverwysings

  • +De 29:20; Ps 74:1
  • +1Kr 28:9; 2Kr 15:2; 24:20
  • +De 32:20; Job 34:29; Ps 27:9; 104:29; Ese 39:23
  • +De 31:21; 32:23; Ne 9:27; Spr 1:27
  • +Rig 6:13

Deuteronomium 31:18

Kruisverwysings

  • +Jes 8:17; 59:2

Deuteronomium 31:19

Kruisverwysings

  • +De 31:30; 32:44; Kol 3:16
  • +De 4:9; 11:19
  • +De 31:21

Deuteronomium 31:20

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18; De 6:10
  • +Eks 3:8; Nu 13:27; Ese 20:6
  • +De 8:12; Ne 9:25
  • +De 32:15
  • +De 32:16
  • +Eks 24:7; De 29:1; Ne 9:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 311

Deuteronomium 31:21

Kruisverwysings

  • +De 28:59; 29:22
  • +Ge 8:21; Eks 16:4; 1Kr 28:9; Ps 139:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 311

Deuteronomium 31:22

Kruisverwysings

  • +De 31:19

Deuteronomium 31:23

Kruisverwysings

  • +Nu 27:18; De 31:14
  • +Jos 1:6; Ps 27:14; 118:6
  • +De 1:38; 3:28

Deuteronomium 31:24

Kruisverwysings

  • +Eks 34:27; De 31:9

Deuteronomium 31:25

Kruisverwysings

  • +Nu 4:15; 1Kr 15:12

Deuteronomium 31:26

Kruisverwysings

  • +De 17:18; 31:9; 2Kn 22:8; 2Kr 34:14
  • +1Kn 8:9; Heb 9:4
  • +De 31:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/7/15, bl. 28

Deuteronomium 31:27

Kruisverwysings

  • +De 9:24; 32:20; Jos 1:18; Ne 9:26
  • +Eks 32:9; De 9:6; Ps 75:5; Spr 29:1; Jes 48:4
  • +De 9:24; Ps 78:8

Deuteronomium 31:28

Kruisverwysings

  • +De 29:10
  • +De 4:26; 30:19; 32:1

Deuteronomium 31:29

Kruisverwysings

  • +De 32:5; Rig 2:19; Ho 9:9
  • +De 28:15
  • +Jer 44:8

Deuteronomium 31:30

Kruisverwysings

  • +De 32:44

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 31:2Eks 7:7; De 34:7; Han 7:23
Deut. 31:2Nu 27:17
Deut. 31:2Nu 20:12; De 3:27; 4:21
Deut. 31:3De 9:3
Deut. 31:3Ps 44:2
Deut. 31:3Nu 27:18; De 3:28; Jos 1:2; 4:14; Han 7:45
Deut. 31:4Nu 21:24
Deut. 31:4Nu 21:35
Deut. 31:4Eks 23:23; De 29:7
Deut. 31:5De 3:21; 7:2
Deut. 31:5Nu 33:52; De 7:24; 20:16
Deut. 31:6Jos 1:6; Ps 27:14; 118:6
Deut. 31:6Nu 14:9; De 1:29; 7:18; Ps 56:3
Deut. 31:6De 4:31; Jos 1:5; Heb 13:5
Deut. 31:7Jos 10:25; Ef 6:10
Deut. 31:7De 1:38
Deut. 31:8Eks 33:14
Deut. 31:8Jos 1:9
Deut. 31:9Eks 34:27; Da 9:13
Deut. 31:9De 17:18
Deut. 31:9Nu 4:15; De 31:25
Deut. 31:10De 15:1
Deut. 31:10Le 23:34
Deut. 31:11Eks 23:17; De 16:16
Deut. 31:11De 12:5
Deut. 31:11Ne 8:7
Deut. 31:12De 4:10; Heb 10:25
Deut. 31:12De 29:29
Deut. 31:12Ps 34:11; Spr 8:13
Deut. 31:13De 6:7; 11:2; Ps 78:6; Spr 22:6; Ef 6:4
Deut. 31:13De 30:16
Deut. 31:14Nu 27:13; De 31:2
Deut. 31:14De 3:28
Deut. 31:14Eks 40:2
Deut. 31:15Eks 33:9; 40:38; Ps 99:7
Deut. 31:162Sa 7:12; Joh 3:13
Deut. 31:16Eks 32:6
Deut. 31:16Eks 34:15; Rig 2:17; Ps 106:37, 39; Jer 3:1; Ese 16:15
Deut. 31:16De 32:15; Rig 2:12; 1Kn 11:33
Deut. 31:16Rig 2:20; Jer 31:32; Heb 8:9
Deut. 31:17De 29:20; Ps 74:1
Deut. 31:171Kr 28:9; 2Kr 15:2; 24:20
Deut. 31:17De 32:20; Job 34:29; Ps 27:9; 104:29; Ese 39:23
Deut. 31:17De 31:21; 32:23; Ne 9:27; Spr 1:27
Deut. 31:17Rig 6:13
Deut. 31:18Jes 8:17; 59:2
Deut. 31:19De 31:30; 32:44; Kol 3:16
Deut. 31:19De 4:9; 11:19
Deut. 31:19De 31:21
Deut. 31:20Ge 15:18; De 6:10
Deut. 31:20Eks 3:8; Nu 13:27; Ese 20:6
Deut. 31:20De 8:12; Ne 9:25
Deut. 31:20De 32:15
Deut. 31:20De 32:16
Deut. 31:20Eks 24:7; De 29:1; Ne 9:26
Deut. 31:21De 28:59; 29:22
Deut. 31:21Ge 8:21; Eks 16:4; 1Kr 28:9; Ps 139:2
Deut. 31:22De 31:19
Deut. 31:23Nu 27:18; De 31:14
Deut. 31:23Jos 1:6; Ps 27:14; 118:6
Deut. 31:23De 1:38; 3:28
Deut. 31:24Eks 34:27; De 31:9
Deut. 31:25Nu 4:15; 1Kr 15:12
Deut. 31:26De 17:18; 31:9; 2Kn 22:8; 2Kr 34:14
Deut. 31:261Kn 8:9; Heb 9:4
Deut. 31:26De 31:19
Deut. 31:27De 9:24; 32:20; Jos 1:18; Ne 9:26
Deut. 31:27Eks 32:9; De 9:6; Ps 75:5; Spr 29:1; Jes 48:4
Deut. 31:27De 9:24; Ps 78:8
Deut. 31:28De 29:10
Deut. 31:28De 4:26; 30:19; 32:1
Deut. 31:29De 32:5; Rig 2:19; Ho 9:9
Deut. 31:29De 28:15
Deut. 31:29Jer 44:8
Deut. 31:30De 32:44
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 31:1-30

Deuteronomium

31 Toe het Moses gegaan en hierdie woorde met die hele Israel gespreek 2 en vir hulle gesê: “Ek is vandag honderd-en-twintig jaar oud.+ Ek sal nie meer mag uitgaan en inkom nie,+ aangesien Jehovah vir my gesê het: ‘Jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.’+ 3 Jehovah jou God trek voor jou deur.+ Hy sal hierdie nasies voor jou uit verdelg, en jy moet hulle verdryf.+ Josua trek voor jou deur,+ net soos Jehovah gesê het. 4 En Jehovah sal beslis met hulle doen net soos hy met Sihon+ en Og,+ die konings van die Amoriete, en met hulle land gedoen het, toe hy hulle verdelg het.+ 5 En Jehovah het hulle aan julle oorgelewer,+ en julle moet met hulle handel volgens die hele gebod wat ek julle beveel het.+ 6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+

7 En Moses het Josua geroep en vir hom voor die oë van die hele Israel gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy—jy sal hierdie volk in die land bring wat Jehovah aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee, en jy sal dit aan hulle as ’n erfdeel gee.+ 8 En Jehovah trek voor jou uit. Hy sal voortdurend met jou wees.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie. Moenie bang of verskrik wees nie.”+

9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel. 10 En Moses het hulle beveel en gesê: “Aan die einde van elke sewe jaar, op die vasgestelde tyd van die jaar van die kwytskelding,+ op die huttefees,+ 11 wanneer die hele Israel kom om die aangesig van Jehovah+ jou God te sien op die plek wat hy sal uitkies,+ moet jy hierdie wet voor die hele Israel, ten aanhore van hulle, lees.+ 12 Laat die volk bymekaarkom,+ die manne en die vroue en die kindertjies en jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is, sodat hulle kan luister en sodat hulle kan leer,+ aangesien hulle Jehovah julle God moet vrees+ en al die woorde van hierdie wet sorgvuldig moet onderhou. 13 En hulle kinders wat dit nie geken het nie, moet luister,+ en hulle moet leer om Jehovah julle God te vrees al die dae dat julle lewe in die land waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem.”+

14 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk! Die dae het nader gekom dat jy moet sterf.+ Roep Josua, en gaan staan julle in die tent van samekoms, sodat ek die bevel aan hom kan oordra.”+ En Moses en Josua het gegaan en in die tent van samekoms gaan staan.+ 15 Toe het Jehovah by die tent in die wolkkolom verskyn, en die wolkkolom het by die ingang van die tent bly staan.+

16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Kyk! Jy ontslaap met jou voorvaders;+ en hierdie volk sal beslis opstaan+ en onsedelike gemeenskap hê met vreemde gode van die land waarheen hulle gaan,+ daar in hulle midde, en hulle sal my beslis verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gesluit het.+ 17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+ 18 Wat my betref, ek sal op dié dag my aangesig heeltemal verberg weens al die kwaad wat hulle gedoen het, omdat hulle hulle tot ander gode gewend het.+

19 “SKRYF dan nou vir julle hierdie lied+ op en leer dit aan die kinders van Israel.+ Lê dit in hulle mond sodat hierdie lied as my getuie teen die kinders van Israel kan dien.+ 20 Want ek sal hulle inbring in die land wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ wat oorloop van melk en heuning,+ en hulle sal beslis eet+ en versadig en vet word+ en hulle tot ander gode wend,+ en hulle sal dié inderdaad dien en my met minagting bejeën en my verbond verbreek.+ 21 En wanneer baie rampspoede en benoudhede oor hulle kom,+ dan sal hierdie lied as ’n getuie voor hulle antwoord, want dit moenie uit die mond van hulle nageslag vergeet word nie, want ek ken hulle neiging+ goed wat hulle vandag ontwikkel voordat ek hulle in die land bring wat ek met ’n eed beloof het.”

22 Toe het Moses hierdie lied op dié dag opgeskryf, sodat hy dit aan die kinders van Israel kon leer.+

23 En hy het die bevel aan Josua, die seun van Nun, oorgedra+ en gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy—jy sal die kinders van Israel in die land bring wat ek aan hulle met ’n eed beloof het,+ en ek sal voortdurend met jou wees.”

24 En toe Moses klaar die woorde van hierdie wet tot die einde toe in ’n boek geskryf het,+ 25 het Moses die Leviete, die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ begin beveel en gesê: 26 “Julle moet hierdie wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en dit sal daar as ’n getuie teen julle dien.+ 27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood! 28 Laat al die ouer manne van julle stamme en julle beamptes+ by my bymekaarkom, en laat ek hierdie woorde ten aanhore van hulle spreek, en laat ek die hemel en die aarde as getuies teen hulle neem.+ 29 Want ek weet goed dat julle ná my dood vir seker verderflik sal handel,+ en julle sal beslis afwyk van die weg wat ek julle beveel het; en aan die einde van die dae sal rampspoed+ sekerlik oor julle kom, omdat julle sal doen wat sleg is in die oë van Jehovah deur hom met die werke van julle hande aanstoot te gee.”+

30 En Moses het ten aanhore van die hele gemeente van Israel die woorde van hierdie lied tot die einde toe gespreek:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel