9 Joab het toe die getal van die registrasie+ van die volk aan die koning gegee; en Israel was agthonderdduisend dapper manne wat die swaard kon trek, en die manne van Juda was vyfhonderdduisend man.+
26 Toe die koning van Moab sien dat die geveg vir hom te sterk is, het hy dadelik sewehonderd man wat die swaard kon trek, saam met hom geneem om na die koning van Edom+ deur te breek; maar hulle kon nie.