Rigters 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het die vernaamstes van die hele volk en al die stamme van Israel hulle plek in die gemeente van die volk van die ware God+ ingeneem, vierhonderdduisend man te voet wat die swaard kon trek.+ Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+
2 Toe het die vernaamstes van die hele volk en al die stamme van Israel hulle plek in die gemeente van die volk van die ware God+ ingeneem, vierhonderdduisend man te voet wat die swaard kon trek.+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+