18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel.
17 En Samuel het Saul gesien, en wat Jehovah betref, hy het hom geantwoord: “Hier is die man van wie ek vir jou gesê het: ‘Hy sal my volk in bedwang hou.’”+