-
Rigters 4:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 En sy het gestuur en Barak,+ die seun van Abinoʹam, uit Keʹdes-Nafʹtali+ laat roep en vir hom gesê: “Het Jehovah, die God van Israel, nie die bevel gegee nie? ‘Gaan, en jy moet jou oor die berg Tabor+ versprei, en jy moet tienduisend man uit die kinders van Nafʹtali+ en uit die kinders van Seʹbulon+ saam met jou neem.
-