55 “‘Maar as julle die inwoners van die land nie voor julle uit verdryf nie,+ dan sal dié wat julle van hulle laat oorbly, beslis soos stekels in julle oë en soos dorings in julle sye word, en hulle sal julle inderdaad teister in die land waarin julle sal woon.+