24 En tog het sy boog op ’n vaste plek gewoon,+ en die krag van sy hande was soepel.+ Vanuit die hande van die Magtige van Jakob,+ vandaar is die Herder, die Steen van Israel.+
32 En wat sal ek nog meer sê? Want die tyd sal my ontbreek as ek nog sou vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete,+