Levitikus 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En vyf van julle sal beslis honderd agternasit, en honderd van julle sal tienduisend agternasit, en julle vyande sal inderdaad voor julle val deur die swaard.+ Psalm 83:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak met hulle soos met Miʹdian,+ soos met Siʹsera,+Soos met Jabin+ by die Kisonstroomvallei.+
8 En vyf van julle sal beslis honderd agternasit, en honderd van julle sal tienduisend agternasit, en julle vyande sal inderdaad voor julle val deur die swaard.+