8 Toe het hulle die padkos van die manskappe en hulle horings+ in hulle hand geneem, en al die manne van Israel het hy elkeen na sy huis weggestuur; en hy het die driehonderd man gehou. Wat die kamp van Miʹdian betref, dit was onderkant hom in die laagvlakte.+