6 Toe het Josua, die seun van Nun, die priesters geroep+ en vir hulle gesê: “Neem die verbondsark op,+ en sewe priesters moet sewe ramshorings voor die ark+ van Jehovah uit dra.”
8 Toe het hulle die padkos van die manskappe en hulle horings+ in hulle hand geneem, en al die manne van Israel het hy elkeen na sy huis weggestuur; en hy het die driehonderd man gehou. Wat die kamp van Miʹdian betref, dit was onderkant hom in die laagvlakte.+
16 Toe het hy die driehonderd man in drie afdelings verdeel en horings+ in die hande van hulle almal gesit en groot leë kruike, en fakkels binne-in die groot kruike.