Rigters 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het die kinders van Israel begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ Jehovah het hulle dus sewe jaar lank in die hand van Miʹdian+ gegee. Psalm 83:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak met hulle soos met Miʹdian,+ soos met Siʹsera,+Soos met Jabin+ by die Kisonstroomvallei.+
6 Toe het die kinders van Israel begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ Jehovah het hulle dus sewe jaar lank in die hand van Miʹdian+ gegee.