Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Rigters 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wanneer die rigter gesterf het, het hulle omgedraai en verderfliker as hulle vaders gehandel deur agter ander gode aan te loop om hulle te dien en hulle voor hulle neer te buig.+ Hulle het nie hulle gebruike en hulle hardkoppige gedrag laat staan nie.+

  • Nehemia 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Maar sodra hulle rus gehad het, het hulle weer gedoen wat sleg is voor u,+ en u het hulle oorgelaat aan die hand van hulle vyande, wat hulle vertrap het.+ Dan het hulle teruggekeer en tot u om hulp geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor+ en hulle ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid herhaaldelik verlos.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel