18 Na verloop van tyd het Jakob heeltemal veilig by die stad Sigem+ aangekom, wat in die land Kanaän+ is, terwyl hy van Paddan-Aram+ af gekom het; en hy het voor die stad kamp opgeslaan.
4 Toe het hulle al die vreemde gode+ wat in hulle hande was en die oorringe wat aan hulle ore was, aan Jakob gegee, en Jakob het dit weggesteek+ onder die groot boom wat naby Sigem was.
21 En hulle het aan hulle die vrystad+ gegee vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Sigem,+ en sy weiveld+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Geser+ en sy weiveld,
24En Josua het al die stamme van Israel in Sigem+ bymekaar laat kom en die ouer manne van Israel+ en sy hoofde en sy regters en sy beamptes geroep, en hulle het voor die ware God gaan staan.+
9Na verloop van tyd het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubʹbaäl, na Sigem+ gegaan, na die broers van sy moeder, en met hulle en met die hele familie van die huis van sy moeder se vader begin praat en gesê: