33 En onmiddellik nadat Giʹdeon gesterf het, het die kinders van Israel weer onsedelike gemeenskap met die Baäls begin hou,+ sodat hulle Baäl-Beritʹ hulle god gemaak het.+
4 Toe het hulle vir hom sewentig silwerstukke uit die huis van Baäl-Beritʹ+ gegee, en daarmee het Abimeʹleg leeglêers en vermetele manne gehuur+ om hom te vergesel.
27 En hulle het soos gewoonlik uitgegaan na die veld en die druiwe van hulle wingerde ingesamel en dit getrap en uitbundig feesgevier,+ waarna hulle in die huis van hulle god ingegaan+ en geëet en gedrink+ en ’n vloek oor Abimeʹleg uitgespreek het.+