Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hy sal beslis sê: ‘Waar is hulle gode,+

      Die rots by wie hulle toevlug gesoek het,+

  • 1 Konings 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En op die middaguur het Eliʹa die spot met hulle begin dryf+ en gesê: “Roep so hard soos julle kan, want hy is ’n god;+ want hy moet met iets besig wees, en hy het ontlasting+ en moet na die gemakhuisie gaan.+ Of miskien slaap hy en moet hy wakker word!”+

  • Jeremia 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Maar waar is jou gode wat jy vir jou gemaak het?+ Laat hulle opstaan as hulle jou in die tyd van jou rampspoed kan red.+ Want soos die getal van jou stede het jou gode geword, o Juda.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel