17 En toe Farao die volk wegstuur, het God hulle nie met die pad van die land van die Filistyne gelei net omdat dit nader was nie, want God het gesê: “Dalk sal die volk spyt voel wanneer hulle oorlog sien en beslis na Egipte terugkeer.”+
3 (van die tak van die Nyl af wat voor Egipte is en tot by die grens van Ekron in die noorde+ is voorheen beskou as streke wat aan die Kanaäniete behoort);+ vyf spilvorste+ van die Filistyne, die Gasiete+ en die Asdodiete,+ die Askeloniete,+ die Gittiete+ en die Ekroniete;+ en die Awwiete.+
7 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die kinders van Ammon+ verkoop het.+
9 En hulle het Jehovah hulle God vergeet,+ sodat hy hulle in die hand van Siʹsera,+ die leërhoof van Hasor, en in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die koning van Moab+ verkoop het,+ en dié het teen hulle bly veg.