Genesis 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Later het Jehovah se engel+ haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, by die fontein op pad na Sur.+ Lukas 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Aan hom het Jehovah se engel verskyn, wat aan die regterkant van die reukaltaar gestaan het.+
7 Later het Jehovah se engel+ haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, by die fontein op pad na Sur.+