19 Want ek het met hom bekend geraak dat hy sy seuns en sy huis ná hom bevel kan gee, sodat hulle Jehovah se weg sal hou om regverdigheid en reg te doen;+ sodat Jehovah waarlik oor Abraham kan bring wat hy omtrent hom gespreek het.”+
8 En Manoʹag het Jehovah dringend begin versoek en gesê: “Verskoon my, Jehovah.+ Laat die man van die ware God wat u so pas gestuur het, asseblief weer na ons toe kom en ons onderrig+ oor wat ons behoort te doen met die kind wat gebore sal word.”+