-
Rigters 15:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Toe het die manne van Juda gesê: “Waarom het julle teen ons opgetrek?” waarop hulle gesê het: “Ons het opgetrek om Simson vas te bind, om aan hom te doen net soos hy aan ons gedoen het.”
-