Rigters 16:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek+ en hom na Gasa+ afgebring en hom met twee koperboeie gebind;+ en hy het ’n maler+ in die gevangenis+ geword. Psalm 58:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak aanskou het.+Sy voete sal hy in die bloed van die goddelose was.+ Psalm 143:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En mag u in u liefderyke goedhartigheid my vyande tot swye bring;+En u moet almal vernietig wat my siel vyandiggesind is,+Want ek is u kneg.+
21 Toe het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek+ en hom na Gasa+ afgebring en hom met twee koperboeie gebind;+ en hy het ’n maler+ in die gevangenis+ geword.
10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak aanskou het.+Sy voete sal hy in die bloed van die goddelose was.+
12 En mag u in u liefderyke goedhartigheid my vyande tot swye bring;+En u moet almal vernietig wat my siel vyandiggesind is,+Want ek is u kneg.+