16 En Rut het gesê: “Moenie by my pleit om u te verlaat nie, om terug te draai en u nie te vergesel nie; want waar u gaan, sal ek gaan, en waar u oornag, sal ek oornag.+ U volk sal my volk wees,+ en u God my God.+
22 So het Naoʹmi teruggekeer, en Rut, die Moabitiese vrou, haar skoondogter, was saam met haar toe sy uit die gebied van Moab+ teruggekeer het; en hulle het aan die begin van die garsoes+ in Betlehem+ gekom.