Rut 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Later het Boas vir Rut gesê: “Jy het gehoor, nie waar nie, my dogter? Moenie op ’n ander land gaan are optel nie,+ en jy moet ook nie hiervandaan weggaan nie, en só moet jy naby my jong vroue bly.+
8 Later het Boas vir Rut gesê: “Jy het gehoor, nie waar nie, my dogter? Moenie op ’n ander land gaan are optel nie,+ en jy moet ook nie hiervandaan weggaan nie, en só moet jy naby my jong vroue bly.+