1 Samuel 14:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Hierop het Saul gesê: “Mag God so doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie sekerlik sterf nie,+ Joʹnatan.” 1 Samuel 20:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want al die dae dat die seun van Isai op die aarde lewe, sal jy en jou koningskap nie stewig gevestig word nie.+ Stuur dan nou en bring hom na my toe, want hy is vir die dood bestem.”+ Spreuke 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Mense wat tot kwaad geneig is, kan die reg nie verstaan nie, maar dié wat Jehovah soek, kan alles verstaan.+ Spreuke 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Soos ’n grommende leeu en ’n aanstormende beer is ’n goddelose heerser oor ’n geringe volk.+
44 Hierop het Saul gesê: “Mag God so doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie sekerlik sterf nie,+ Joʹnatan.”
31 Want al die dae dat die seun van Isai op die aarde lewe, sal jy en jou koningskap nie stewig gevestig word nie.+ Stuur dan nou en bring hom na my toe, want hy is vir die dood bestem.”+
5 Mense wat tot kwaad geneig is, kan die reg nie verstaan nie, maar dié wat Jehovah soek, kan alles verstaan.+