Spreuke 13:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+ Spreuke 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Dwase seun beteken teëspoed vir sy vader,+ en die getwis van ’n vrou is soos ’n lekkende dak wat ’n mens verdryf.+ Spreuke 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+
13 ’n Dwase seun beteken teëspoed vir sy vader,+ en die getwis van ’n vrou is soos ’n lekkende dak wat ’n mens verdryf.+
18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+