12 En die man wat hom vermetel gedra deur nie te luister na die priester wat daar staan om Jehovah jou God te dien, of na die regter nie,+ dié man moet sterf;+ en jy moet die kwaad uit Israel wegruim.+
31 “Wanneer ’n man teen sy medemens sondig,+ en hy hom ’n vloek oplê om hom aan die vloek bloot te stel,+ en hy onder die vloek voor u altaar in hierdie huis kom,