1 Samuel 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En al die manne wat in benoudheid was+ en al die manne wat ’n skuldeiser+ gehad het en al die manne wat bitter van siel+ was, het by hom begin bymekaarkom,+ en hy het hoof oor hulle geword;+ en daar was ongeveer vierhonderd man by hom.
2 En al die manne wat in benoudheid was+ en al die manne wat ’n skuldeiser+ gehad het en al die manne wat bitter van siel+ was, het by hom begin bymekaarkom,+ en hy het hoof oor hulle geword;+ en daar was ongeveer vierhonderd man by hom.