Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “En wat jou betref, laat jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die midde van die kinders van Israel nader kom na jou toe, sodat hy my as priester kan dien:+ Aäron,+ Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.

  • Eksodus 39:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En van die blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof+ het hulle klere+ van breistof gemaak vir diens in die heiligdom.+ So het hulle die heilige klere+ vir Aäron gemaak, net soos Jehovah Moses beveel het.

  • Levitikus 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Laastens het hy van die salfolie op Aäron se kop uitgegiet en hom gesalf om hom te heilig.+

  • Numeri 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna het hy met Korag en met sy hele vergadering gepraat en gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is+ en wie nader moet kom na hom toe,+ en wie hy ook al uitkies,+ sal nader kom na hom toe.

  • Numeri 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die man wat ek sal uitkies,+ sy staf sal bot, en ek sal beslis die murmureringe+ van die kinders van Israel teen my, wat hulle teen julle murmureer,+ laat stil word.”

  • Numeri 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die volgende dag toe Moses in die tent van die Getuienis ingaan, kyk! daar het Aäron se staf vir die huis van Levi gebot, en dit het knoppe en bloeisels voortgebring en ryp amandels gedra.

  • Psalm 99:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+

      En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+

      Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel