1 Samuel 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het derhalwe vir sy manne gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit Jehovah se standpunt, dat ek dit aan my heer, die gesalfde+ van Jehovah, sou doen deur my hand teen hom uit te steek, want hy is die gesalfde van Jehovah.”+ 1 Samuel 26:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dawid het egter vir Abiʹsai gesê: “Moet hom nie ombring nie, want wie het sy hand teen die gesalfde van Jehovah+ uitgesteek en onskuldig gebly?”+
6 Hy het derhalwe vir sy manne gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit Jehovah se standpunt, dat ek dit aan my heer, die gesalfde+ van Jehovah, sou doen deur my hand teen hom uit te steek, want hy is die gesalfde van Jehovah.”+
9 Dawid het egter vir Abiʹsai gesê: “Moet hom nie ombring nie, want wie het sy hand teen die gesalfde van Jehovah+ uitgesteek en onskuldig gebly?”+