1 Samuel 18:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En weer het Saul nog meer vrees vir Dawid gekoester, en Saul het vir altyd ’n vyand van Dawid geword.+ 1 Samuel 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En kyk na en vind uit omtrent al die skuilplekke waar hy wegkruip; en julle moet met die bewys na my toe terugkeer, en ek sal saam met julle gaan; en as hy in die land is, sal ek hom ook sorgvuldig onder al die duisende+ van Juda soek.”
29 En weer het Saul nog meer vrees vir Dawid gekoester, en Saul het vir altyd ’n vyand van Dawid geword.+
23 En kyk na en vind uit omtrent al die skuilplekke waar hy wegkruip; en julle moet met die bewys na my toe terugkeer, en ek sal saam met julle gaan; en as hy in die land is, sal ek hom ook sorgvuldig onder al die duisende+ van Juda soek.”