6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.
20 Maar nadat hy hierdie dinge oordink het, kyk! toe het Jehovah se engel in ’n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef, seun van Dawid, moenie bang wees om jou vrou Maria huis toe te neem nie, want wat in haar verwek is, is deur heilige gees.+