7 en haar man dit hoor en teenoor haar stilbly op die dag dat hy dit hoor, dan sal haar geloftes van krag wees, of haar onthoudingsgeloftes waartoe sy haar siel verbind het, sal van krag wees.+
14 Maar as haar man van dag tot dag heeltemal stilbly teenoor haar, dan het hy al haar geloftes of al haar onthoudingsgeloftes wat op haar is, bekragtig.+ Hy het dit bekragtig omdat hy teenoor haar stilgebly het op die dag dat hy dit gehoor het.
23 Die woord van jou lippe moet jy nakom,+ en jy moet doen net soos jy Jehovah jou God plegtig belowe het as ’n vrywillige gawe waarvan jy met jou mond gepraat het.+
4 Wanneer jy ’n gelofte aan God doen, moet jy nie aarsel om dit te betaal nie,+ want daar is geen behae in die sotte nie.+ Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal.+