1 Samuel 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En jy sal ’n teenstander in my woonplek aanskou te midde van al die goeie wat aan Israel gedoen word;+ en nooit sal daar ’n ou man in jou huis wees nie. 1 Samuel 2:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En dít is vir jou die teken wat oor jou twee seuns, Hofni en Piʹnehas,+ sal kom: Op een dag sal hulle al twee sterf.+
32 En jy sal ’n teenstander in my woonplek aanskou te midde van al die goeie wat aan Israel gedoen word;+ en nooit sal daar ’n ou man in jou huis wees nie.
34 En dít is vir jou die teken wat oor jou twee seuns, Hofni en Piʹnehas,+ sal kom: Op een dag sal hulle al twee sterf.+