Psalm 56:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die dag as ek bang word, sal ek op u vertrou.+ Spreuke 29:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Om vir mense te bewe, span ’n strik,+ maar hy wat op Jehovah vertrou, sal beskerm word.+ Matteus 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.
28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.