25 Want hy het vandag afgegaan om baie bulle en vetgemaakte diere en skape te offer+ en om al die seuns van die koning en die leërhoofde en die priester Abjaʹtar+ te nooi; en kyk, hulle eet en drink voor hom en hulle sê aanhoudend: ‘Mag koning Adoʹnia lewe!’+
39 Die priester Sadok het toe die horing met olie+ uit die tent+ geneem en Salomo gesalf;+ en hulle het op die horing begin blaas, en die hele volk het uitgeroep: “Mag koning Salomo lewe!”+
12 Toe het hy die seun+ van die koning uitgebring en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit; en so het hulle hom koning gemaak+ en hom gesalf.+ En hulle het hulle hande begin klap+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+
9 Wat die skare betref, dié wat voor hom uit gegaan het en dié wat gevolg het, het bly uitroep: “Red tog+ die Seun van Dawid!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom!+ Red hom tog in die hoogtes daar bo!”+