Spreuke 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sondaars word deur rampspoed agtervolg,+ maar die regverdiges word met die goeie beloon.+ Prediker 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Moenie alte goddeloos wees nie,+ en moet ook nie dwaas word nie.+ Waarom sou jy sterf wanneer dit nie jou tyd is nie?+ Jeremia 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Selfs ek het gesê: “Waarlik, hulle is van lae klas. Hulle het dwaas opgetree, want hulle het die weg van Jehovah, die reg van hulle God, geïgnoreer.+
17 Moenie alte goddeloos wees nie,+ en moet ook nie dwaas word nie.+ Waarom sou jy sterf wanneer dit nie jou tyd is nie?+
4 Selfs ek het gesê: “Waarlik, hulle is van lae klas. Hulle het dwaas opgetree, want hulle het die weg van Jehovah, die reg van hulle God, geïgnoreer.+