17 En hy het vir my gesê: “Het jy dit gesien, o mensekind? Is dit vir die huis van Juda iets so gering om die verfoeilike dinge te doen wat hulle hier gedoen het, dat hulle die land met geweld moet vul+ en dat hulle my weer moet aanstoot gee, en kyk, hulle steek die loot uit na my neus?