1 Samuel 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Dawid het heen en weer gegaan van Saul af om die skape van sy vader in Betlehem op te pas.+ Psalm 78:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 En hy het sy kneg Dawid uitgekies+En hom van die skaapkrale af weggeneem.+