1 Samuel 16:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het Saul boodskappers na Isai gestuur en gesê: “Stuur tog jou seun Dawid, wat by die kleinvee is,+ na my toe.” 1 Samuel 16:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 So het Dawid by Saul gekom en hom gedien;+ en hy het hom baie liefgekry, en hy het sy wapendraer geword.+
19 Toe het Saul boodskappers na Isai gestuur en gesê: “Stuur tog jou seun Dawid, wat by die kleinvee is,+ na my toe.”
21 So het Dawid by Saul gekom en hom gedien;+ en hy het hom baie liefgekry, en hy het sy wapendraer geword.+