Genesis 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword. Spreuke 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 ’n Kalm hart is die lewe van die vlees,+ maar jaloesie is verrotting vir die gebeente.+ Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+ Jakobus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want waar daar jaloesie+ en twisgierigheid is, daar is wanorde en allerhande veragtelike dinge.+
5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword.